YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 TESSALONISENSE 2:3

1 TESSALONISENSE 2:3 Bybel vir almal (ABA)

Ons het vir julle geleer wat julle moet doen en ons het dit gedoen soos mense wat weet wat die waarheid is. Ons wou ook nie vir onsself iets kry of vir julle bedrieg nie.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 2

1 TESSALONISENSE 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want ons vermaning was nie uit dwaling of uit onsuiwerheid of uit bedrog nie

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 2

1 TESSALONISENSE 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons prediking berus immers nie op dwaling nie, kom ook nie voort uit onsuiwer beweegredes nie en is sonder enige bybedoelings.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 2

1 TESSALONISENSE 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want ons pleidooi is nie uit dwaling, nie uit onsuiwerheid en nie met bedrog nie

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 2

1 TESSALONISENSE 2:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want ons vermaning was nie uit bedrog of onreinheid of uit bedrog nie

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 2

1 TESSALONISENSE 2:3 Die Boodskap (DB)

Ons het aanhou preek en vir die mense gesê om te glo. Ons het nie ons prediking skielik afgewater of verdraai om onsself te pas nie. Ons het nie geheime agendas nie.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 2

1 TESSALONISENSE 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons prediking destyds het immers nie uit misleiding, onsuiwer motiewe of bedrog voortgevloei nie.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's