1 SAMUEL 9:25
1 SAMUEL 9:25 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het hulle van die offer-plek afgegaan na die stad. Samuel het op sy huis se dak met Saul gepraat.
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het hulle van die hoogte afgegaan die stad in, en hy het met Saul gespreek op die dak.
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het hulle van die hoogte af na die stad toe gegaan. En Samuel het met Saul op die huis se dak gepraat.
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het daarna van die offerhoogte na die dorp afgegaan. Samuel het op die dak van sy huis met Saul gepraat.
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle van die hoogte afkom in die stad, het Samuel op die top van die huis met Saul gespreek.
Deel
Lees 1 SAMUEL 9