1 SAMUEL 7:15
1 SAMUEL 7:15 Bybel vir almal (ABA)
Samuel was die leier van die Israeliete al die jare wat hy gelewe het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 71 SAMUEL 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Samuel was rigter oor Israel al die dae van sy lewe.
Deel
Lees 1 SAMUEL 71 SAMUEL 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Samuel het Israel gerig so lank as wat hy geleef het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 71 SAMUEL 7:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Samuel het Israel gerig al die dae van sy lewe.
Deel
Lees 1 SAMUEL 7