1 SAMUEL 3:19
1 SAMUEL 3:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Samuel het grootgeword. Die HERE was met hom en het nie een van sy woorde onvervuld gelaat nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 31 SAMUEL 3:19 Die Boodskap (DB)
Samuel het grootgeword en die Here het hom gehelp. Die Here het ál Samuel se woorde waar gemaak.
Deel
Lees 1 SAMUEL 31 SAMUEL 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Samuel het grootgeword, en die HERE was met hom. Alles wat hy gesê het, het waar geword.
Deel
Lees 1 SAMUEL 31 SAMUEL 3:19 Bybel vir almal (ABA)
Samuel het grootgeword, en die Here was by hom. Die Here het alles gedoen wat Hy gesê het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 31 SAMUEL 3:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Samuel het groot geword, en die HERE was met hom; en Hy het nie een van al sy woorde onvervuld laat bly nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 3