1 SAMUEL 3:1
1 SAMUEL 3:1 Bybel vir almal (ABA)
Die seun Samuel het vir die Here gewerk saam met Eli. In daardie tyd het die Here min met mense gepraat en Hy het nie baie maal vir hulle iets gewys nie.
1 SAMUEL 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die seun Samuel het die HERE gedien voor Eli, en die woord van die HERE was skaars in die dae: gesigte was daar nie baie nie.
1 SAMUEL 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die seun Samuel het die Here gedien onder toesig van Eli. Die woord van die Here is in daardie tyd min gehoor, daar was nie dikwels openbarings nie.
1 SAMUEL 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die seun Samuel was in diens van die HERE onder toesig van Eli. 'n Woord van die HERE was seldsaam in daardie dae; geen visioene het voorgekom nie.
1 SAMUEL 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die seun Samuel het die HERE voor Eli gedien. En die woord van die HERE was kosbaar in dié dae; daar was geen oop visie nie.