YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 SAMUEL 23:16

1 SAMUEL 23:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

het Jonatan, Saul se seun, gereedgemaak en na Dawid in Goresa gegaan. Hy het hom in die Naam van God bemoedig

Deel
Lees 1 SAMUEL 23

1 SAMUEL 23:16 Bybel vir almal (ABA)

Saul se seun Jonatan het gereedgemaak en hy het na Dawid toe gegaan by Goresa. Jonatan het vir Dawid kom sê: “God sal aanhou om vir jou te help.

Deel
Lees 1 SAMUEL 23

1 SAMUEL 23:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarop het Jónatan, die seun van Saul, hom klaargemaak en na Dawid in Hores gegaan. En hy het hom bemoedig in God

Deel
Lees 1 SAMUEL 23

1 SAMUEL 23:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jonatan seun van Saul het toe klaargemaak en na Dawid toe in Goresa gegaan en hom bemoedig in sy vertroue op God.

Deel
Lees 1 SAMUEL 23

1 SAMUEL 23:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

het Jonatan, Saul se seun, gereedgemaak en na Dawid in Goresa gegaan. Hy het hom in die Naam van God bemoedig

Deel
Lees 1 SAMUEL 23

1 SAMUEL 23:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jónatan, die seun van Saul, het opgestaan en na Dawid in die bos gegaan en sy hand in God versterk.

Deel
Lees 1 SAMUEL 23

1 SAMUEL 23:16 Die Boodskap (DB)

het Jonatan, Saul se seun, na hom toe gekom. Jonatan het vir Dawid gesê om sterk te wees en op God te vertrou.

Deel
Lees 1 SAMUEL 23

1 SAMUEL 23:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jonatan het daar na hom toe gekom en hom bemoedig om op God te vertrou.

Deel
Lees 1 SAMUEL 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's