1 SAMUEL 21:7
1 SAMUEL 21:7 Bybel vir almal (ABA)
Een van Saul se amptenare moes daardie dag in die tempel bly. Sy naam was Doëg, en hy was die hoof oor die wagters wat Saul se beeste en skape en bokke moes oppas.
Deel
Lees 1 SAMUEL 211 SAMUEL 21:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar daar was 'n man uit die dienaars van Saul wat dieselfde dag opgesluit was voor die aangesig van die HERE, en sy naam was Doëg, die Edomiet, die opsigter oor die veewagters van Saul.
Deel
Lees 1 SAMUEL 211 SAMUEL 21:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Een van Saul se slawe moes daardie dag in die tempel deurbring. Sy naam was Doëg. Hy was 'n Edomiet, die hoof van Saul se veewagters.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21