1 SAMUEL 21:15
1 SAMUEL 21:15 Bybel vir almal (ABA)
Hier is baie mal mense. Hoekom bring julle hierdie mal man ook na my toe? Hierdie man moenie in my huis kom nie.”
1 SAMUEL 21:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Het ek gebrek aan kranksinniges, dat julle hierdie een bring om sy kranksinnigheid by my uit te haal? Moet so een in my huis inkom?
1 SAMUEL 21:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Het ek behoefte aan mal mense dat julle hierdie een na my toe bring om by my mal te wees? Moet hý in my huis inkom?”
1 SAMUEL 21:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Het ek 'n tekort aan mal mense dat julle hierdie man gebring het om sy mal streke hier by my te kom uithaal? Moet hierdie man in my huis inkom?”
1 SAMUEL 21:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Het ek mal manne nodig, dat julle hierdie man gebring het om die mal man voor my te speel? sal hierdie man in my huis kom?