1 SAMUEL 21:14
1 SAMUEL 21:14 Die Boodskap (DB)
“Kan julle nie sien die man is van sy kop af nie?” sê Akis vir die paleiswerkers. “Hoekom bring julle hom hier na my toe?
Deel
Lees 1 SAMUEL 211 SAMUEL 21:14 Bybel vir almal (ABA)
Akis het vir sy amptenare gesê: “Kyk daar, julle kan sien die man is mal. Hoekom bring julle hom na my toe?
Deel
Lees 1 SAMUEL 211 SAMUEL 21:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Agis aan sy dienaars: Julle sien tog die man is kranksinnig, waarom bring julle hom na my toe?
Deel
Lees 1 SAMUEL 211 SAMUEL 21:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Akis het vir sy amptenare gesê: “Julle kan mos sien die man is mal. Waarom bring julle hom na my toe?
Deel
Lees 1 SAMUEL 211 SAMUEL 21:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Agis het vir sy amptenare gesê: “Kyk, julle sien die man gedra hom soos 'n mal mens – waarom bring julle hom na my toe?
Deel
Lees 1 SAMUEL 21