1 SAMUEL 19:12
1 SAMUEL 19:12 Bybel vir almal (ABA)
Mikal het vir Dawid deur die venster laat afsak, en hy het weggegaan en gevlug en weggekom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 191 SAMUEL 19:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Migal het Dawid toe deur die venster laat afsak; en hy het weggegaan en gevlug en vrygekom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 191 SAMUEL 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mikal het Dawid toe deur die venster laat afsak. Hy het weggegaan, gevlug en ontsnap.
Deel
Lees 1 SAMUEL 191 SAMUEL 19:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Migal het Dawid toe deur 'n venster laat afsak. Hy het weggegaan, gevlug en ontsnap.
Deel
Lees 1 SAMUEL 191 SAMUEL 19:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Mikal het toe vir Dawid deur 'n venster laat afsak, en hy het gegaan en gevlug en vrygekom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 19