1 SAMUEL 12:4
1 SAMUEL 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het gesê: “Jy het nie slegte dinge aan ons gedoen nie, jy het ons nie laat swaarkry nie, jy het van niemand iets gevat nie.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 121 SAMUEL 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle antwoord: U het ons nie verdruk of ons hard behandel nie en uit niemand se hand iets aangeneem nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 121 SAMUEL 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe antwoord hulle: “U het ons nie benadeel en ons ook nie verdruk nie. U het van niemand iets gevat nie.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 121 SAMUEL 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het gesê: “U het ons nie uitgebuit nie en ons nie mishandel nie. U het nie uit enigiemand se hand iets gevat nie.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 121 SAMUEL 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het gesê: U het ons nie bedrieg of verdruk nie, en u het niks uit iemand se hand geneem nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 12