YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 SAMUEL 12:21

1 SAMUEL 12:21 Bybel vir almal (ABA)

Julle moenie weggaan van Hom nie, want dan gaan julle na die afgode toe wat niks beteken nie en wat nie kan help en red nie.

Deel
Lees 1 SAMUEL 12

1 SAMUEL 12:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En julle mag nie afwyk nie, want dan gaan julle agter nietige afgode aan wat nie kan help of red nie, omdat hulle nietighede is.

Deel
Lees 1 SAMUEL 12

1 SAMUEL 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie agter afgode aan wegdraai nie. Hulle kan nie help of red nie, want hulle is niks.

Deel
Lees 1 SAMUEL 12

1 SAMUEL 12:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle mag nie wegdraai nie, ja, nie agter nietige afgode aan wat geen voordeel kan bied of kan red nie, omdat hulle nietighede is.

Deel
Lees 1 SAMUEL 12

1 SAMUEL 12:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En wyk julle nie af nie; want hulle is ydel.

Deel
Lees 1 SAMUEL 12

1 SAMUEL 12:21 Die Boodskap (DB)

Julle moet nooit hulp soek by daardie hopelose spul afgode nie. Hulle kan niks doen nie. Hulle kan nie help nie, want hulle ís niks.

Deel
Lees 1 SAMUEL 12

1 SAMUEL 12:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie weer die nuttelose beelde aanbid nie. Hulle kan julle nie help of verlos nie. Hulle is totaal nutteloos!

Deel
Lees 1 SAMUEL 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's