1 SAMUEL 1:8
1 SAMUEL 1:8 Bybel vir almal (ABA)
Dan het haar man Elkana vir haar gesê: “Hanna, hoekom huil jy en hoekom eet jy nie? Hoekom is jy hartseer? Jy weet jy het vir my, en dit is beter as om tien seuns te hê.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En haar man Élkana sê vir haar: Hanna, waarom ween jy? en waarom eet jy nie? en waarom is jou hart bedroef? Is ek vir jou nie beter as tien seuns nie?
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sê haar man Elkana vir haar: “Hanna, waarom huil jy? Waarom eet jy nie en waarom is jy hartseer? Is ek nie vir jou meer werd as tien seuns nie?”
Deel
Lees 1 SAMUEL 1