1 SAMUEL 1:7
1 SAMUEL 1:7 Bybel vir almal (ABA)
Elkana het dit elke jaar gedoen. Wanneer Hanna na die tempel gegaan het, dan het Peninna haar gespot. Hanna het dan gehuil en sy het nie geëet nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het hy gedoen van jaar tot jaar, telkens as sy opgaan in die huis van die HERE. Só het sy haar geterg, dat sy geween het en nie wou eet nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het dit jaar vir jaar gegaan: elke keer as Hanna in die huis van die Here gaan offer het, het Peninna haar gespot, sodat sy gehuil het en nie wou eet nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 1