1 SAMUEL 1:4
1 SAMUEL 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer Elkana die dag geoffer het, het hy vir sy vrou Peninna en vir al haar seuns en dogters dele van die offervleis gegee.
1 SAMUEL 1:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer Elkana 'n offer vir die Here gebring het, dan het hy vir Peninna en al haar seuns en dogters elkeen 'n stuk vleis gegee.
1 SAMUEL 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En op 'n dag het Élkana geoffer en aan sy vrou Peninna en al haar seuns en haar dogters dele van die offervleis gegee
1 SAMUEL 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elkana het gewoonlik op die dag wanneer hy geoffer het, dele van die offermaaltyd aan sy vrou Peninna en al haar seuns en dogters gegee.
1 SAMUEL 1:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die tyd was dat Elkana geoffer het, het hy aan sy vrou Peninna en aan al haar seuns en haar dogters porsies gegee.