1 SAMUEL 1:28
1 SAMUEL 1:28 Bybel vir almal (ABA)
En ek het besluit om hom vir die Here te leen. Hy sal sy hele lewe lank iemand wees wat ek vir die Here geleen het.” Elkana en sy huisgesin het toe die Here daar aanbid.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So staan ek hom dan ook af aan die HERE al die dae wat hy leef; hy is aan die HERE afgestaan. En hy het die HERE daar aanbid.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ja, van die Here het ek hierdie kind afgesmeek, en nou sal hy sy lewe lank iemand wees wat van die Here afgesmeek is.” Toe het hulle die Here daar aanbid.
Deel
Lees 1 SAMUEL 1