1 SAMUEL 1:26
1 SAMUEL 1:26 Bybel vir almal (ABA)
Hanna het vir Eli gesê: “Ekskuus, Meneer, jy sal dit miskien nie glo nie, maar ek is die vrou wat hier by jou kom staan het en tot die Here gebid het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sy het gesê: Ag, my heer, so waar as u siel leef, my heer, ek is die vrou wat hier by u gestaan het om tot die HERE te bid.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
en Hanna het gesê: “Ekskuus, Meneer, u sal my nie glo nie, maar, Meneer, ék is die vrou wat hier by u gestaan het om tot die Here te bid.
Deel
Lees 1 SAMUEL 1