1 SAMUEL 1:25
1 SAMUEL 1:25 Bybel vir almal (ABA)
Nadat hulle die bul geslag het, het hulle dit na die priester Eli gebring. Hulle het ook die seun gebring.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die bul geslag en die seun by Eli gebring
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elkana-hulle het die bul geslag en die seun na Eli toe gebring
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het die bul geslag en die seuntjie na Eli geneem.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het 'n bul geslag en die kind na Eli gebring.
Deel
Lees 1 SAMUEL 1