1 SAMUEL 1:12
1 SAMUEL 1:12 Bybel vir almal (ABA)
Hanna het lank aangehou bid tot die Here, en Eli het gesien sy praat.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe sy lank gebid het voor die aangesig van die HERE en Eli op haar mond ag gee
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy het lank tot die Here gebid, en Eli het stip na haar mond bly kyk.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Terwyl Hanna so aanhou bid voor die HERE, het Eli haar mond dopgehou.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En terwyl sy aanhou bid voor die aangesig van die HERE, merk Eli op haar mond.
Deel
Lees 1 SAMUEL 1