YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 PETRUS 5:7

1 PETRUS 5:7 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet alles waaroor julle bekommerd is, vir God sê, want Hy gee vir julle alles, Hy sorg vir julle.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

deur al julle bekommernis op Hom te werp; want Hy gee om vir julle.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Werp al julle sorge op Hom; want Hy sorg vir jou.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:7 Die Boodskap (DB)

Neem al die dinge waaroor julle julle bekommer of wat julle omkrap na God toe, want Hy self is die Een wat vir julle sorg.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:7

1 PETRUS 5:7 AFR831 PETRUS 5:7 AFR831 PETRUS 5:7 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's