YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 PETRUS 5:6

1 PETRUS 5:6 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet julleself verneder voor God wat baie sterk is, dan sal Hý vir julle belangrik maak op die laaste dag.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom, verneder julle onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle op die regte tyd kan verhoog

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verneder julle dan onder die magtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:6 Die Boodskap (DB)

Plaas julle hele lewe in die hand van God, in totale afhanklikheid van Hom. Wanneer die tyd daar is, sal Hy julle ’n ereplek by Hom gee.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Word daarom klein onder die kragtige hand van God; op sý tyd sal Hy julle groot maak.

Deel
Lees 1 PETRUS 5

1 PETRUS 5:6

1 PETRUS 5:6 AFR831 PETRUS 5:6 AFR831 PETRUS 5:6 AFR831 PETRUS 5:6 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's