1 PETRUS 5:3
1 PETRUS 5:3 Bybel vir almal (ABA)
God het mense vir julle gegee sodat julle vir hulle kan sorg. Julle moenie vir hulle verdruk nie, maar julle moet 'n goeie voorbeeld wees vir hulle.
Deel
Lees 1 PETRUS 51 PETRUS 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
ook nie as heersers oor die erfdeel nie, maar as voorbeelde vir die kudde.
Deel
Lees 1 PETRUS 51 PETRUS 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
ook nie deur baas te speel oor dié wat God aan julle sorg toevertrou het nie, maar deur 'n voorbeeld vir die kudde te wees.
Deel
Lees 1 PETRUS 51 PETRUS 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
nie baasspelerig oor hulle wat aan julle toevertrou is nie, maar as voorbeeld vir die kudde.
Deel
Lees 1 PETRUS 51 PETRUS 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook nie as heersers oor die erfdeel van God nie, maar as voorbeelde vir die kudde.
Deel
Lees 1 PETRUS 5