YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 PETRUS 4:8

1 PETRUS 4:8 Bybel vir almal (ABA)

Die belangrikste van alles is dat julle baie lief moet wees vir mekaar, want die liefde maak baie sondes toe.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal 'n menigte sondes bedek.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhê, want die liefde bedek baie sondes.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Bo alles moet julle mekaar innig liefhê, omdat “die liefde 'n menigte sondes bedek”.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En bo alles moet julle vurige liefde onder julle hê, want liefde sal die menigte van sondes bedek.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:8 Die Boodskap (DB)

Daar is niks so belangrik as dat julle mekaar liefhet asof julle eie lewe daarvan afhang nie. Die liefde sien ander se foute oor en gaan nie daaroor te kere nie.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die belangrikste van alles is dat julle mekaar onselfsugtig moet liefhê. Sulke liefde maak baie sondes toe.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:8

1 PETRUS 4:8 AFR831 PETRUS 4:8 AFR831 PETRUS 4:8 AFR831 PETRUS 4:8 AFR831 PETRUS 4:8 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's