YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 PETRUS 4:5

1 PETRUS 4:5 Bybel vir almal (ABA)

Die heidene sal vir God moet antwoord oor wat hulle gedoen het, en God is gereed om die mense te oordeel wat nog lewe en ook die mense wat klaar gesterf het.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hulle sal rekenskap gee aan Hom wat gereed staan om die lewende en die dode te oordeel.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal rekenskap moet gee aan Hom wat klaar staan om oor die lewendes en die dooies te oordeel.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

hulle sal rekenskap moet gee aan Hom wat gereed staan om oor lewendes en dooies te oordeel.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wie sal rekenskap gee aan hom wat gereed is om die lewendes en die dooies te oordeel.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:5 Die Boodskap (DB)

Hierdie mense sal eendag voor God moet gaan staan. Hy sal besluit wat met hulle sal gebeur. Dit maak nie saak of iemand nog leef en of hy al dood is wanneer God kom oordeel nie, almal sal voor God moet staan.

Deel
Lees 1 PETRUS 4

1 PETRUS 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal egter verantwoording moet doen aan Hom wat klaarstaan om oor die lewendes en die dooies te oordeel.

Deel
Lees 1 PETRUS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's