1 PETRUS 2:3
1 PETRUS 2:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle verlang na hierdie dinge, want julle het self gevoel dat die Here goed is.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
as julle ten minste gesmaak het dat die Here goedertieren is.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het immers ondervind dat die Here goed is.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
noudat “julle die goedheid van die Here gesmaak het”.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As julle so gesmaak het dat die Here genadig is.
Deel
Lees 1 PETRUS 2