1 PETRUS 2:17
1 PETRUS 2:17 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet al die mense eer, julle moet lief wees vir die mense wat in die Here glo, julle moet God eer en dien, julle moet die keiser eer.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet almal eer, die broederskap liefhê, God vrees, die koning eer.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet alle mense respekteer en julle medegelowiges liefhê. Vrees God. Eer die keiser.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet alle mense respekteer, die medegelowiges met liefde bejeën, ontsag vir God hê, die keiser respekteer.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Eer alle mense. Hou van die broederskap. Vrees God. Eer die koning.
Deel
Lees 1 PETRUS 2