YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 PETRUS 1:16

1 PETRUS 1:16 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet so lewe omdat daar in die Ou Testament geskryf is: “ Julle moet julleself aan My wy, want Ek is heilig.”

Deel
Lees 1 PETRUS 1

1 PETRUS 1:16 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet so lewe omdat daar in die Ou Testament geskryf is: “ Julle moet julleself aan My wy, want Ek is heilig.”

Deel
Lees 1 PETRUS 1

1 PETRUS 1:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.

Deel
Lees 1 PETRUS 1

1 PETRUS 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.”

Deel
Lees 1 PETRUS 1

1 PETRUS 1:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom staan daar geskryf: “Wees heilig, want Ek is heilig.”

Deel
Lees 1 PETRUS 1

1 PETRUS 1:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want daar is geskrywe: Wees heilig; want Ek is heilig.

Deel
Lees 1 PETRUS 1

1 PETRUS 1:16 Die Boodskap (DB)

Die Skrif sê: “Julle moet niks met die sonde te doen hê nie, want God het niks daarmee te doen nie.”

Deel
Lees 1 PETRUS 1

1 PETRUS 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is heilig!”

Deel
Lees 1 PETRUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's