1 PETRUS 1:15
1 PETRUS 1:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees.
1 PETRUS 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Nee, God het julle gekies om sy volk te wees en Hy is heilig. Daarom moet julle heeltemal lewe soos mense wat aan God behoort.
1 PETRUS 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word
1 PETRUS 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees.
1 PETRUS 1:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Inteendeel, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel heilig wees.
1 PETRUS 1:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, so moet julle ook in alle lewenswandel heilig wees
1 PETRUS 1:15 Die Boodskap (DB)
Die manier waarop julle nou leef, moet anders wees. God het julle geroep om Syne te wees. Hy is sonder sonde, omdat Hy heeltemal anders is as die sonde en Hy niks met die sonde te doen wil hê nie. Net soos God moet julle ook niks met die sonde te doen hê nie. Bly daarvan weg.