1 KONINGS 21:7
1 KONINGS 21:7 Bybel vir almal (ABA)
Agab se vrou Isebel sê toe vir hom: “Jy is die koning van Israel. Staan op en eet en wees vrolik. Ek sal 'n plan maak sodat jy Nabot van Jisreël se wingerd kan kry.”
1 KONINGS 21:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê sy vrou Isébel vir hom: Oefen jý nou die koningskap oor Israel uit? Staan op, eet brood, en laat jou hart vrolik wees: ek sal jou die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, gee.
1 KONINGS 21:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê sy vrou Isebel vir hom: “Jy is mos die een wat oor Israel regeer! Gaan eet nou en moet jou nie bekommer nie. Ék sal die wingerd van Nabot die Jisreëliet vir jou gee.”
1 KONINGS 21:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarop sê sy vrou Isebel vir hom: “Jy is tog nou die een wat heerskappy voer oor Israel! Staan op, eet iets en laat jou hart vrolik wees. Ék sal vir jou die wingerd van Nabot, die man van Jisreël, gee.”
1 KONINGS 21:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy vrou Isébel sê vir hom: Regeer jy nou die koninkryk van Israel? staan op en eet brood, en laat jou hart vrolik wees; Ek sal jou die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, gee.