1 KONINGS 21:17
1 KONINGS 21:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die woord van die HERE het tot Elía, die Tisbiet, gekom en gesê
1 KONINGS 21:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die woord van die Here het toe tot Elia die Tisbiet gekom en vir hom gesê
1 KONINGS 21:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die woord van die HERE het tot Elia, die man uit Tisbe, gekom
1 KONINGS 21:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die woord van die HERE het tot Elia die Tisbiet gekom en gesê