1 KONINGS 21:1
1 KONINGS 21:1 Bybel vir almal (ABA)
Daar het 'n tyd verbygegaan nadat hierdie dinge gebeur het. Nabot van Jisreël het 'n wingerd gehad voor die paleis van koning Agab van Samaria.
1 KONINGS 21:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN ná hierdie dinge het dít gebeur: Nabot, 'n Jisreëliet, het in Jísreël 'n wingerd gehad, wat langs die paleis van Agab, die koning van Samaría, was.
1 KONINGS 21:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierna het die volgende gebeur: Nabot die Jisreëliet het in Jisreël 'n wingerd gehad langs die paleis van koning Agab van Samaria.
1 KONINGS 21:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierna het die volgende gebeur: Nabot, 'n man van Jisreël, het 'n wingerd gehad in Jisreël langs die paleis van Agab, koning van Samaria.
1 KONINGS 21:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ná hierdie dinge het Nabot, die Jisreëliet, 'n wingerd gehad wat in Jísreël was, hard by die paleis van Agab, die koning van Samaría.