1 JOHANNES 5:8
1 JOHANNES 5:8 Bybel vir almal (ABA)
die Heilige Gees, Jesus se doop en Jesus se dood. Al drie sê dieselfde oor Jesus.
1 JOHANNES 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en daar is drie wat getuig op die aarde: die Gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig.
1 JOHANNES 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
die Gees en die water en die bloed, en die drie se getuienis stem ooreen.
1 JOHANNES 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die Gees en die water en die bloed, en hierdie drie is dit eens.
1 JOHANNES 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar is drie wat op die aarde getuig: die Gees en die water en die bloed; en hierdie drie stem ooreen.