1 JOHANNES 5:4
1 JOHANNES 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
want enigeen wat 'n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof.
1 JOHANNES 5:4 Bybel vir almal (ABA)
elke kind van God oorwin die wêreld. Ons oorwin die wêreld wanneer ons in Jesus glo.
1 JOHANNES 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.
1 JOHANNES 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want elkeen wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dít is die oorwinning wat die wêreld oorwin – ons geloof.
1 JOHANNES 5:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld, en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin, naamlik ons geloof.