1 JOHANNES 5:21 - Compare All Versions
1 JOHANNES 5:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen.
1 JOHANNES 5:21 AFR83 (Afrikaans 1983)
Liewe kinders, bly dus weg van die afgode af.
1 JOHANNES 5:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
My kinders, beskerm julleself teen die afgode.
1 JOHANNES 5:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kinders, bewaar julleself van afgode. Amen.
1 JOHANNES 5:21 DB (Die Boodskap)
My kinders, loop wye draaie om alles wat julle hinder of keer om God voluit te dien.
Deel
1 JOHANNES 5 DB1 JOHANNES 5:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Kinders, loop tog wakker vir die afgode!
Deel
1 JOHANNES 5 NLV