YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 4:9

1 JOHANNES 4:9 Bybel vir almal (ABA)

God het vir ons gewys hoe lief Hy vir ons is toe Hy sy Seun na die wêreld gestuur het. Niemand anders is soos sy Seun nie. Sy Seun het gekom om vir ons ware lewe te gee.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiérin is God se liefde vir ons geopenbaar: sy enigste Seun het Hy na die wêreld toe gestuur sodat ons deur Hom die lewe kan hê.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hierin is die liefde van God aan ons geopenbaar: dat God sy unieke Seun na die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan leef.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, omdat God sy eniggebore Seun na die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:9 Die Boodskap (DB)

Goddelike liefde lyk só: God het sy unieke Seun na die wêreld gestuur om vir ons die ewige lewe te kom gee.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op hierdie manier het God sy volmaakte liefde aan ons bekendgemaak toe Hy sy enigste Seun na die wêreld toe gestuur het sodat ons deur Hom die lewe kan ontvang.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:9

1 JOHANNES 4:9 AFR831 JOHANNES 4:9 AFR831 JOHANNES 4:9 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's