1 JOHANNES 4:19
1 JOHANNES 4:19 Bybel vir almal (ABA)
Ons is lief vir God en vir mekaar, want God was eerste lief vir ons.
1 JOHANNES 4:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons het hom lief, omdat hy ons eerste liefgehad het.
1 JOHANNES 4:19 Die Boodskap (DB)
God het ons eerste liefgehad. Daarom kan ons ook nie anders as om lief te hê nie.