1 JOHANNES 4:15
1 JOHANNES 4:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elkeen wat bely dat Jesus die Seun van God is, God bly in hom en hy in God.
1 JOHANNES 4:15 Bybel vir almal (ABA)
As mense sê hulle glo dat Jesus die Seun van God is, dan is God by hulle en hulle is by God.
1 JOHANNES 4:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elkeen wat bely dat Jesus die Seun van God is — God bly in hom, en hy in God.
1 JOHANNES 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie bely dat Jesus die Seun van God is – God bly in hom en hy in God.
1 JOHANNES 4:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie ook al bely dat Jesus die •Seun van God is, God bly in hom, en hy in God.
1 JOHANNES 4:15 Die Boodskap (DB)
Iemand wat dus bely: “Jesus is die Seun van God,” leef intiem saam met God en God saam met hom.