YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 4:11

1 JOHANNES 4:11 Bybel vir almal (ABA)

Vriende, God het vir ons gewys hoe lief Hy vir ons is, daarom moet ons ook lief wees vir mekaar.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geliefdes, as dit is hoe God sy liefde aan ons bewys het, behoort ons mekaar ook lief te hê.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ook óns mekaar lief te hê.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:11 Die Boodskap (DB)

Liewe vriende, God het vir ons gewys wat ware liefde is. Ons behoort mekaar ook so lief te hê.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geliefdes, as God ons dan só tot die uiterste toe liefgehad het, moet ons ook mekaar tot die uiterste toe liefhê.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:11

1 JOHANNES 4:11 AFR831 JOHANNES 4:11 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's