1 JOHANNES 1:4
1 JOHANNES 1:4 Bybel vir almal (ABA)
Ons skryf al hierdie dinge vir julle en dit maak ons baie bly, ons harte is vol blydskap.
1 JOHANNES 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ons skrywe hierdie dinge aan julle, sodat julle blydskap volkome kan wees.
1 JOHANNES 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons skryf hierdie dinge, sodat ons blydskap volkome kan wees.
1 JOHANNES 1:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie dinge skryf ons aan julle, sodat julle blydskap volkome kan wees.