1 KORINTIËRS 8:5
1 KORINTIËRS 8:5 Bybel vir almal (ABA)
Ja, baie mense sê dat daar gode in die hemel of op die aarde is, en ons weet mense aanbid daardie baie gode en noem hulle ook “Here.”
1 KORINTIËRS 8:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want al is daar ook sogenaamde gode, of dit in die hemel en of dit op die aarde is — soos daar baie gode en baie here is
1 KORINTIËRS 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
En al is daar ook sogenaamde gode, of dit in die hemel en of dit op die aarde is, soos daar trouens baie is wat “God” en baie wat “Here” genoem word