1 KORINTIËRS 7:32
1 KORINTIËRS 7:32 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil graag hê julle moenie bekommerd wees oor dinge nie. As 'n man nie getroud is nie, dan het hy tyd om besig te wees met die dinge van die Here. Hy probeer dinge doen waarvan die Here hou.
1 KORINTIËRS 7:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ek wil hê dat julle onbesorg moet wees. Die ongetroude is besorg oor die dinge van die Here, hoe hy die Here sal behaag
1 KORINTIËRS 7:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil hê julle moet vry wees van sorge. Die ongetroude man gee aandag aan die dinge van die Here, aan hoe hy die Here kan behaag.
1 KORINTIËRS 7:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Trouens, ek wil hê julle moet onbesorg leef. Die ongetroude man is besorg oor die belange van die Here, hoe hy die Here kan behaag
1 KORINTIËRS 7:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek wil hê dat jy sonder omsigtigheid moet wees. Hy wat ongetroud is, sorg vir die dinge wat aan die Here behoort, hoe hy die Here kan behaag