1 KORINTIËRS 7:3
1 KORINTIËRS 7:3 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n man en 'n vrou getroud is, dan moet hulle altwee saamstem om gereeld seks te hê met mekaar.
1 KORINTIËRS 7:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die man moet aan die vrou die verskuldigde welwillendheid bewys, en net so ook die vrou aan die man.
1 KORINTIËRS 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die man moet sy huweliksplig teenoor sy vrou nakom, en net so ook die vrou teenoor haar man.
1 KORINTIËRS 7:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat die man sy huweliksplig teenoor sy vrou nakom, en net so die vrou teenoor haar man.
1 KORINTIËRS 7:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat die man die vrou die nodige welwillendheid vergeld, en so ook die vrou aan die man.