1 KORINTIËRS 7:29
1 KORINTIËRS 7:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar dit sê ek, broeders, die tyd is kort; van nou af moet ook die wat vroue het, wees asof hulle nie het nie
1 KORINTIËRS 7:29 Bybel vir almal (ABA)
My vriende, ek waarsku julle dat die tyd kort is voordat Christus weer kom. Daarom moet die mense wat getroud is, wees soos mense wat nie getroud is nie.
1 KORINTIËRS 7:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek bedoel dít, broers: die tyd is min. Van nou af moet dié wat getroud is, leef asof hulle nie getroud is nie
1 KORINTIËRS 7:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat ek bedoel, broers, is dat die tyd kort geword het. Wie 'n vrou het, moet van nou af so wees asof hulle nie 'n vrou het nie
1 KORINTIËRS 7:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar dit sê ek, broeders, die tyd is min.