YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 7:23

1 KORINTIËRS 7:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle is duur gekoop; moenie slawe van mense word nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 7

1 KORINTIËRS 7:23 Bybel vir almal (ABA)

Christus het baie duur betaal om julle te koop. Daarom moet julle nie slawe van mense wees nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 7

1 KORINTIËRS 7:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle is duur gekoop; moenie slawe van mense word nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 7

1 KORINTIËRS 7:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle is vrygekoop en die prys is betaal; moet dan nie slawe van mense wees nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 7

1 KORINTIËRS 7:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle is duur gekoop; moenie langer slawe van mense wees nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 7

1 KORINTIËRS 7:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Julle word duur gekoop; wees nie die mense se diensknegte nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 7

1 KORINTIËRS 7:23 Die Boodskap (DB)

Moet nou nie so lewe asof julle aan mense behoort en asof julle alles moet doen wat hulle sê nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 7

1 KORINTIËRS 7:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het julle teen ’n duur prys gekoop! Moenie slawe van mense word nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's