1 KORINTIËRS 7:1
1 KORINTIËRS 7:1 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil nou praat oor die dinge wat julle vir my geskryf en gevra het. Julle sê dit is goed dat 'n mens nie trou nie.
1 KORINTIËRS 7:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MET betrekking tot die dinge waaroor julle aan my geskryf het — dit is goed vir 'n man om 'n vrou nie aan te raak nie.
1 KORINTIËRS 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek kom nou by die dinge waaroor julle aan my geskryf het. Dit is goed vir 'n man om sonder 'n vrou te lewe
1 KORINTIËRS 7:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verder, met verwysing na waaroor julle geskryf het: “Dit is goed vir 'n man om nie met 'n vrou omgang te hê nie.”
1 KORINTIËRS 7:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En oor die dinge waarvan julle aan my geskryf het: Dit is goed vir 'n man om nie aan 'n vrou te raak nie.