1 KORINTIËRS 5:9
1 KORINTIËRS 5:9 Bybel vir almal (ABA)
In my ander brief het ek vir julle geskryf dat julle moet wegbly van mense wat onsedelik lewe.
1 KORINTIËRS 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het julle in my brief geskrywe om nie met hoereerders om te gaan nie
1 KORINTIËRS 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die vorige brief het ek aan julle geskryf om nie met mense om te gaan wat in onsedelikheid leef nie.
1 KORINTIËRS 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het in my brief aan julle geskryf om nie met hoereerders te meng nie.
1 KORINTIËRS 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het in 'n brief aan julle geskryf om nie met hoereerders om te gaan nie