1 KORINTIËRS 5:13
1 KORINTIËRS 5:12-13 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil nie die mense oordeel wat nie aan die gemeente behoort nie. God sal hulle oordeel. Maar julle moet die mense oordeel wat aan die gemeente behoort. In die Ou Testament is geskryf: Julle moet 'n slegte mens afsny van die gemeente.
1 KORINTIËRS 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die wat buite is, oordeel God. Verwyder tog dié slegte mens onder julle uit.
1 KORINTIËRS 5:12-13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Per slot van rekening is dit nie vir my om oor mense buite die gemeente te oordeel nie. God sal oor hulle oordeel. Maar julle moet oor julle eie mense oordeel: “Verwyder die slegte mens onder julle uit!”
1 KORINTIËRS 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God sal die buitestanders oordeel. “Verwyder die slegte mens uit julle midde.”
1 KORINTIËRS 5:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die wat buite is, sal God oordeel. Verwyder dan daardie goddelose onder julleself.