1 KORINTIËRS 16:9
1 KORINTIËRS 16:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
want hier staan nou ’n wye deur vir my oop en daar is baie mense wat op die evangelie reageer. Daar is egter ook baie teenstanders.
1 KORINTIËRS 16:9 Bybel vir almal (ABA)
want die Here het nou vir my gehelp sodat ek hier belangrike werk vir Hom kan doen. Maar daar is baie mense wat vyande is van die goeie boodskap.
1 KORINTIËRS 16:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want 'n groot en kragtige deur het vir my oopgegaan, en daar is baie teëstanders.
1 KORINTIËRS 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
want hier staan 'n groot en belangrike deur vir my oop, maar hier is ook baie teenstanders.
1 KORINTIËRS 16:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want 'n deur het groot en kragtig vir my oopgegaan, hoewel daar baie teenstanders is.