1 KORINTIËRS 16:22
1 KORINTIËRS 16:22 Bybel vir almal (ABA)
As iemand nie lief is vir die Here nie, dan sal die Here hom straf. Ons Here, U moet asseblief kom!
1 KORINTIËRS 16:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom 'n vervloeking wees! Maranáta!
1 KORINTIËRS 16:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand die Here nie liefhet nie – vervloek is hy! Marana ta – kom, Here!
1 KORINTIËRS 16:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As iemand die Here nie liefhet nie, laat hom vervloek wees. Marana ta!
1 KORINTIËRS 16:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hy Anathema Maranatha wees.