1 KORINTIËRS 16:21 - Compare All Versions
1 KORINTIËRS 16:21 AFR83 (Afrikaans 1983)
Nou skryf ek met my eie hand: Groete, Paulus.
1 KORINTIËRS 16:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die groete van Paulus, met my eie hand.
1 KORINTIËRS 16:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
HIER IS MY EIE GROET. EK IS PAULUS, EN EK SKRYF DIT MET MY EIE HAND.
1 KORINTIËRS 16:21 DB (Die Boodskap)
Ek, Paulus, skryf hierdie laaste paar groetwoorde self.
1 KORINTIËRS 16:21 ABA (Bybel vir almal)
Ek skryf nou hierdie laaste paar woorde met my eie hand sodat julle kan sien dat hierdie brief regtig van my kom.
1 KORINTIËRS 16:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dié groetwoord in my eie handskrif: Van Paulus.
1 KORINTIËRS 16:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die groet van my Paulus met my eie hand.